KI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as uitwissingsbedreiging?

“Dit is tans Oktober 2026. Kokotajlo ea (2025) skets hierna ’n prentjie waar ’n denkbeeldige KI-maatskappy genaamd OpenBrain ’n reeks KI-modelle met die naam Agent ontwikkel. … Rakende hierdie opsomming, skryf Gibney: ‘The set-up is science fiction but, for some, the concern is genuine.'”