“Wat aanleiding gegee het tot hierdie artikel, is die basiese semantiese ooreenkoms tussen die woord kaar soos dit uit Marlene van Niekerk (2013:20) se gedig ‘Woordverklaring’ blyk, en die platoniese begrip khôra, synde ‘houer’. As komplekse filosofiese begrip, word khôra egter ook met ’n hele spektrum ander betekenisse verbind.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed