Karoofossiele: Suid-Afrika se eerste landdiere deur MA Cluver: ’n lesersindruk

“Dat die skedels van diere wat miljoene jare gelede gelewe het, tot vandag toe nog in die natuur behoue gebly het, is uit eie reg ’n wonder. ’n Wonder soos die lewe self.”