Karel Schoeman (1939–2017) – herinneringe aan die buitestander

“Skielik het ek Karel Schoeman diagonaal oor einste daai ‘onbeboude blok plus windpomp’ aangestap sien kom. Regop en rustig, met ’n wandelstok in sy hand, geklee in ’n kakiebroek met bruin baadjie, serp om en hoed op.”