Kaaps issie ’n joke nie: die sosiolinguistiese funksies van kode- en registerwisseling in Vannie Kaap-meme

“Teen die agtergrond van die historiese marginalisering van Kaaps ontleed die artikel hoe digitale platforms soos Vannie Kaap die variëteit herkontekstualiseer vanaf ’n gestigmatiseerde ‘joke-taal’ na ’n medium van digitale gesag en satire.”