“Want jy skryf nie vir kinders omdat dit ‘maklik’ of ‘oulik’ is nie. As jy werklik opreg is in wat jy skryf, skryf jy vir kinders omdat jy besef daar is iets ongelooflik spesiaal en kosbaar en delikaat en skrikwekkend en onbevange en verbeeldingryk aan die leef- en ervaringswêreld van jongmense.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed