Jong lesers: Die legendariese Lua Verwey – Wilder as die wildtuin deur Dihanna Taute

“Hierdie boek is anders as ander boeke, want baie boeke vir meisies gaan oor meisies wat van pienk, prinsesse, feetjies en grimering hou. Hierdie verhaal is die teenoorgestelde daarvan.”