Jong dramaturge gesels oor Jakes Gerwel Skrywersresidensie
In diƩ podcast-reeks gesels die skrywers oor hul agtergronde, die dramas waaraan hulle gewerk het, verskillende vraagstukke waaroor hulle geskryf het, die skoliere wat die Paulet-huis besoek het en saam met wie hulle kon werk, asook die toekoms vir elkeen as jong Afrikaanse skrywer.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed