Johannes Kerkorrel

Maar die een ding wat vir Johannes Kerkorrel laat uitstaan, selfs onder meeste van sy tydgenote uit die ‘Voëlvry’-era, is dat Kerkorrel waarlik ’n begaafde musikant en veral komponis was.