Jannie du Toit chante/sings/sing/zingt Brel

“Hierdie CD is om verskeie redes ’n versamelaarsitem: Een van die belangrikste redes vir my is dat dit meertaligheid en die gepaardgaande multikulturaliteit meesleurend en met oortuiging vier.”