Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs vir 2020 toegeken aan Valda Jansen

“’n Beurskomitee bestaande uit kundiges in die skrywerswêreld, het eenparig besluit op Jansen se aansoek.”