Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Sarie Nell

“Twee jaar gelede vertel ’n bejaarde familielid vir my ’n aangrypende ware verhaal. Dit maak daarna nes in my gedagtes.”