Jakes Gerwel "’n uitstaande rolmodel"

"Hy was die aktivis-professor wat nie geskroom het om sy plek in die voorste linies in te neem teen die onregte en vergrype van apartheid nie."