Jaap Durand: Is die NGK 'n kerk vir die Afrikanervolk?
"Die NGK se erkenning dat die teologiese regverdiging van apartheid onskriftuurlik was, by monde van sy sinodes, ander kerklike vergaderings en baie van die leierskap, veral onder jonger predikante, het menige lidmaat ontnugter."
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed