Weerlig van die ongeloof spreek van tematiese verskeidenheid en geslaagde natuurbeelding

In ’n onderhoud wat Bibi Slippers op 10 November met Johann de Lange gevoer het oor sy jongste bundel, verwys Johann na die skildery van Judith Mason op die voorblad en merk op …