Isabella deur Mariël le Roux: ’n FMR-resensie

“Iets wat besonder voortreflik gedoen word, is die slotsinne van die tonele. Dit dra ’n sekere finaliteit oor. Die sinne is sober en oorwoë.”