Is Cameron regter in sy eie saak?

“Waarmee ons hier te doen het, is dus nie net ’n regter wat onbehoorlik deur ’n litigant gekontak is nie, maar veel erger: die indruk is geskep dat regter Cameron as inkomende kanselier van die universiteit regter in sy eie saak was.”