Institute vir gevorderde navorsing: Elitistiese luuksheid of bakermat van die wetenskap?

“Is IGN’s hulle sout werd? Regverdig hulle die tyd en die middele wat blykbaar so mildelik aan hulle toegedeel word?”