Innoverende kurrikulumontwerp vir volhoubare ontwikkeling: Heelbrein®-gebaseerde Kodering en robotika-kurrikulum

“Die studie dra by tot die navorsingsveld oor tegnologie-onderwys deur aan te toon dat ’n holistiese HBDI®-benadering nie slegs bydra om tegniese vaardighede te ontwikkel nie, maar leerders ook kan toerus om as kritiese, kreatiewe en verantwoordelike deelnemers in ’n tegnologies-gedrewe samelewing op te tree.”