In memoriam 

“Jy leef nog in my woorde, 
seer-mooi in my onthou; 
in die wasem van my asem, 
in my hart se teerste vou”