In memoriam: Lucinda Riley

“Ek het Riley nooit geken nie, maar is een van die miljoene lesers wat my verlustig het in haar reeks oor die sewe susters.”