“Ons het net die hoogste waardering vir die 42 jaar waarin Frikkie die Woordeboek van die Afrikaanse Taal met onderskeiding gedien het. Hy was ’n knap leksikograaf wie se woordvaardigheid en toewyding letterlik boekdele spreek. Ons sal sy menslikheid, kollegialiteit en veral sy humorsin baie mis. En die mooi herinneringe herfs ná herfs met deernis koester.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed