In gesprek met Antoinette Venter oor die Kinders van die gode-reeks
“Mitologie is nie net ou stories nie. Dis ’n spieël vir die menslike hart. Dit help ons verstaan hoe mense dwarsdeur die eeue heen sin probeer maak het van lyding, liefde, dood en hoop. Dis die soort dinge wat ek glo kinders regtig laat nadink, selfs tussen al die aksie en avontuur.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed