“Philippe Katerine, ’n Franse national treasure, is so Frans dat Gérard Depardieu sy skoonpa is (wat in elk geval nie vandag ’n baie woke ding is om te wees nie). Maar sy onbekendheid buite Frankryk bied toe later ’n verdere laag van komiese effek: hy is nou die random blou ou in die middel van ’n globale geloofsherrie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed