Iets vir baas én Klaas: ’n lesersindruk van Impossible bosses

“Wat nogal verfrissend is, is dat daar in die boek op ’n heel genuanseerde manier na hierdie ‘moeilike bestuurders’ gekyk word. Die klem word gelê op die feit dat eienskappe nie noodwendig altyd inherent goed of sleg is nie. Alles word bepaal deur die situasie en konteks.”