I can buy myself flowers: Die waarhede van vrouwees met komedie én deernis omarm

“Dis ’n lekker manier om te besef jy is nie alleen in jou stryd as middeljarige vrou nie; jy kan ’n verskil in ander se lewens maak as jy jouself reg inspan, en geen gebeurtenis in jou lewe is noodwendig die einde nie – dis dikwels ’n nuwe begin.”