Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?

“Teen 1840, en selfs miskien vroeër, was Afrikaans die onderrigtaal in die bekende Dorp Street Madrasah.”