PEN Afrikaans: The President’s Keepers – Betaalopsies / Honesty Box

  • 1

Verskeie mense vra: Hoe kan ek betaal vir die roofkopie van The President’s Keepers? PEN Afrikaans stel  vier maniere voor. So kry beide die outeur en die uitgewer hulle regmatige deel.

Several people have asked for an honesty system to pay for pirated copies of The President’s Keepers. PEN Afrikaans suggests one of the four options. This way the author and his publisher will be paid their dues.

www.Takealot.com

Klik hier / Click here: http://bit.ly/2A780G5

www.Amazon.com (vir Kindle-lesers / for Kindle readers)

Klik hier / Click here: http://amzn.to/2zCk0mO

www.Kobo.com 

Klik hier / Click here: http://bit.ly/2hcGUpf

www.MySubs.co.za

Klik hier / Click here: http://bit.ly/2h3GUYD

***

Goeie nuus: Die papierboek word herdruk ten spyte van die staat se dreigemente. Gaan na enige goeie boekwinkel en bestel joune vandag nog!

Good news: The paper book is being reprinted despite the threats from the state. Go to any good bookshop and pre-order yours now.

  • 1

Kommentaar

  • Bets van Aswegen

    Hi, hoop julle laat genoeg druk, want gaan vir elkeen van my familie een gee vir Kersfees. Dankie Jacques dat jy met die moed van jou oortuiging, kaalkop die waarheid ontbloot het. Kon ongelukkig nog nie 'n eksemplaar bekom nie, maar dit is op my "bucket list."
    Baie dankie, ons salueer jou!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top