Hoe sê ’n mens totsiens aan ons geliefde prof Jacques?

“Wie gaan nou die sagte woord spreek om grimmigheid te laat bedaar? Wie gaan nou die stem van redelikheid wees in hete debatte oor Afrikaans?” – Wannie Carstens bring hulde aan Jacques van der Elst wat op 25 Maart 2022 oorlede is.