Hoe om ’n boekresensie te skryf
“Wat is ’n goeie resensie? Daarmee vra ek nie of dit ’n positiewe resensie is nie, maar wel of dit goed geskryf is. En gegee die huidige gespreksparadigma, sou dit sekerlik beteken ’n resensie wat die leser se aandag van die openingsparagraaf af boei. Wanneer die leesproses voltooi is, moet die leser voel dit was ’n gesprek wat hy/sy nooit sou wou misgeloop het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed