Hoe ’n digter jou hele dag kan bederf

“Het ek dalk jare gelede in my kleurryke veelbewoë verlede George Weideman gelees, met daardie enkele woordjie wat in my brein kom nesskop het?”