Hoe lyk die Suid-Afrikaanse ekonomie voor die verkiesing?

“Met ’n algemene verkiesing op hande weeg vrae oor ekonomiese en politieke vooruitsigte nietemin swaar op die gemoed van baie mense. In Suid-Afrika is hierdie twee verweef.”