Hoe kan applied multilingualism ’n solution wies vi global integration?
“Dis hierie ideas wat vi my gelei het tot my Kaaps-skrywery – ek het ve’staan dat ek nie forward sal move in my eie personal en cultural development as ek aan my Engelse points of references klou nie. Ek kan rêrag sêrat ek soes ’n whole person voel nourat ek ’n effort gemaak’t om nie net in Engels te skryf en praat.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed