Hoe haal ek nou asem?: ’n onderhoud met Cliffordene Norton

“Ons was een oggend besig om ’n kamer uit te pak. Ek het boeke van een plek na ’n ander gedra, toe ’n seun op ’n huis se dak in my gedagtes verskyn.”