Hip-hop, onreg en agentskap: Isaac Mutant van Dookoom as Bolandse badman-figuur
“Terwyl hip-hop nie ’n kitsoplossing vir sosioëkonomiese en politieke ongelykheid en ander sosiale euwels is, was of ooit sal wees nie […], het die ontstaan daarvan in die 1970’s onder die swart Amerikaanse jeug ’n platform daargestel vir die artikulasie van identiteit en werklikhede in ’n omgewing wat andersins vir hulle ontegemoetkomend was […]”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed