Help us protest the ongoing intimidation at the SABC | Help ons protesteer teen die voortdurende intimidasie by die SAUK

Ons doen dus ’n beroep op die senior bestuur van die SAUK om in die openbaar enige vorm van intimidasie teen alle joernaliste en werknemers van die SAUK te veroordeel, om enige hangende skorsing teen SAUK-joernaliste terug te trek en om met die polisie, wat die dreigemente ondersoek, saam te werk.