Hedda Gabler: ’n teaterresensie

“Die stuk is meer as 135 jaar gelede geskryf, maar ongeag die tydvak waarin jy dit sou sien of eerder beleef, die verveelde, wilde vrou is nie tydsgebonde nie; ook laat ’n verlore liefde en verraad van die hart hom nie in ’n boksie sit nie, maak nie saak waar vroueregte op die wêreldranglys is nie.”