My hart is ’n soutpilaar

“Hier moet jy my nou alleen los
buite die hekke van jou hel
in my triestige verdrietige bouval.”