Harmonie van nuk en vonk – Johan Myburg oor die Hertzogprys
“Ek wil nie alles haarfyn verstaan nie. Want ek kan nie. Ek wil byvoorbeeld nie oomblik vir oomblik bedag wees op die fisiologiese prosesse wat betrokke is by my asemhaling nie. Nietemin wil ek behaaglik asemhaal en bly wees oor die feit dat ek dit kan doen. Sonder asem kan ek nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed