Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 3)
“Ôs gat more-oggend vroeg die kinners innie bos in vat, daa wat dittie dikste is. Ôs gat ’n vuur maak, en ôs gat vi hulle elkeen ’n stuk brood gie. Dan los ôs hulle allien daa en gat doen ôs se wêk. Hulle sal nooitie pad trug huis toe kry nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed