“Haar grense is besig om te verskuif”: Die kontrak as nuwe romantiese fiksie en erotiese fiksie in Afrikaans

“Dit is egter merkbaar dat Die kontrak op ’n romantiese-erotiese-spektrum nader aan die romantiese neig en die erotiese afskeep. Dit is duidelik dat Afrikaanse romantiesefiksie- en erotiesefiksiegenres se grense besig is om te verskuif.”