Grondwoorde-skryfkompetisie: langlys aangekondig

Grondwoorde is ’n Afrikaanse digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal. Sedert ’n onderhoud oor hierdie kompetisie op LitNet gevoer is, is ’n langlys bekendgemaak. Hier is die deelnemers wie se gedigte in aanmerking kom om verlede jaar se kompetisie te wen.