“Sy nalatenskap as die vader van die Christen-demokratiese politiek is vandag nog in Nederland merkbaar. Daar is tans in die Nederlandse parlement nog verteenwoordigers van die Staatkundig Gereformeerde Partij wat, in die gees van, en volgens soortgelyke beginsels as dié van Groen, openlik ’n Christelike staat voorstaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed