Groen urbanisme in agtergeblewe Suid-Afrikaanse nedersettings: ’n ondersoek na groen boublokke en groen netwerke

“Inwoners behoort dus as deel van ’n multidissiplinêre benadering betrek te word by besluitneming- en ontwikkelingsprosesse omdat hul inheemse kennis onder andere kan bydra tot die volhoubaarheid van die voorgestelde oplossings.”