Groen soos die hemel daarbo deur Eben Venter: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

“Venter se fyn waarnemingsvermoë is ’n aanslag op die sintuie. Soos ’n goeie reisskrywer slaag hy daarin om die omgewing waarin die karakter hom bevind, telkens deeglik en op amper poëtiese wyse te beskryf.”