Groen Galery: Poëtiese leesfees wink tussen graniet en olien
In aanloop tot Internasionale Museumdag op 18 Mei is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) trots om kreatiewe kragte met die onafhanklike joernaal LitNet saam te snoer om minder bekende digters se werk by die monument se Groen Galery uit te stal.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed