Graad 8: Lewenswetenskappe – aanpassings vir oorlewing in die droë Karoo
“Aanpassings maak dit vir organismes makliker om in hul omgewing te oorleef. As hulle nie by ’n veranderende omgewing kan aanpas nie, moet hulle weg trek of uitsterf. Daar is drie maniere waarop organismes aanpas: struktureel, funksioneel en deur middel van gedrag.” Hierdie artikel is spesifiek toegespits op die werk wat graad 8’s wat die KABV volg in die skool behandel.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed