Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW.
Afdeling A: Geografie (30)
Afdeling B: Geskiedenis (30)
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW.
Afdeling A: Geografie (30)
Afdeling B: Geskiedenis (30)
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Stuur asb v my meer inligting
Hallo Melanie, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Do you have this available in English?
Hi Nanette, no, this paper is only available in Afrikaans. Here is a link to an index of all the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You are welcome to scroll through all the content and download what you need. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Kan u asb dit vir my epos
Hallo Belinda, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan u asb al die grade sin vir my epos asb sal dit so waardeer baie dankie
Hallo Annie, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Het jy nie ander vakke vir graad 7 nie?
Hallo Annetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
ek soek graad 10 jaareindvrastel 2
geografie 2017
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wil net baie dankie sê!
Hallo, ek stel belang in graad 7 Geskiedenis, kwartaal 1, asseblief.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder