Graad 7: Lewenswetenskappe – hidrobreking en skaliegas in die Karoo en die impak van brandstofproduksie op die omgewing

“Die ontginning van skaliegas in die Karoo was die afgelope jare die onderwerp van baie debatte. Die proses is tydelik gestaak om tyd toe te laat vir beter navorsing, maar kan nou weer in volle swang voortgaan. Maar wat is die impak daarvan op die omgewing?”