Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

  • 68

Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Engels (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Xhosa (huistaal, V2 en V3)
  • Sotho (huistaal, V2 en V3)
  • Lewensvaardigheid
  • Natuurwetenskap en Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe 
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 68

Kommentaar

    • Hallo Elrika, dit lyk of jy daardie bladsy (wat na vraestelle by die Oos-Kaapse Onderwysdepartement gelei) bloot moet refresh en dan is alles weer reg. Laat weet as dit steeds nie aan jou kant werk nie, want hier vertoon alles reg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo Karin, die vraestelle wat hier gelaai word is in breë trekke van toepassing op die land se skoleinhoud. Ek stel wel voor dat jy jou kind se klasonderwyser nader as jy onseker is oor sekere vakinhoud en of dit van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Ashna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, op die lys is. En laai dit gratis af, asook enige ander hulpmiddels wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dis gawe nuus dat hierdie vraestelle help. Sterkte met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie wiskundevraestelle beskikbaar op LitNet. Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle op een plek gehuisves word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat daar is; die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie

    • Monique, klik op die skakel onderaan die onderhoud om te sien waar jy die speletjie kan bestel.

  • Hello LitNet
    Ek soek dringend vraestelle vir Afr HT en Afr EAT asook Sosiale Wetenskappe, beide leerareas. Verkieslik vraestelle van 2019 tot 2022.
    Baie dankie.

    • Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Sterkte met die voorbereiding en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Ons waardeer die boodskap en is altyd bly oor positiewe terugvoer. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is nie inhoud of hersieningsvraestelle vir al die vakke beskikbaar nie, maar ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed - en onthou dat die vraestelle ook volgende jaar daar is en kan help met voorbereiding in die toekoms! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien watter vraestelle daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Daar is nie inhoud of hersieningsvraestelle vir al die vakke beskikbaar nie, maar ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Voorspoed - en onthou dat die vraestelle ook volgende jaar daar is en kan help met voorbereiding in die toekoms! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top